Teiken in Parys

  1. home
  2. Books
  3. Teiken in Parys

Teiken in Parys

3.88 8 3
Share:

Dienkie is alweer in die moeilikheid ...Dienkie en Lea word die teikens van smokkelaars as hulle per ongeluk sien hoe 'n kosbare beeldjie uit die...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Dienkie is alweer in die moeilikheid ...
Dienkie en Lea word die teikens van smokkelaars as hulle per ongeluk sien hoe 'n kosbare beeldjie uit die Louvre in Parys gesteel word. Die twee meisies word ontvoer en moet uit 'n pakhuis ontsnap. Gelukkig het die vriendinne teen hierdie tyd genoeg vaardighede om hul uit die situasie te kry. En ... is dit nou finaal verby tussen Dienkie en Sergio of gaan hulle uiteindelik die groot stap neem om 'n paartjie te wees?

Hierdie titel is die derde boek in die reeks en volg op Losprys in Parys en Per ongeluk Parys.

  • Format:Kindle Edition
  • Pages:152 pages
  • Publication:2023
  • Publisher:Lapa
  • Edition:1
  • Language:afr
  • ISBN10:0637001583
  • ISBN13:9780637001588
  • kindle Asin:B0BX6V424Q

About Author

Nerine Ahlers

Nerine Ahlers

3.82 199 30
View All Books