Gebeente (Afrikaans Edition)

  1. home
  2. Books
  3. Gebeente (Afrikaans Edition)

Gebeente (Afrikaans Edition)

4.42 50 4
Share:

Met ’n onverwagte trein kom Magistraat Imker Goedeman aan op Gebeente, ’n klein dorpie op die Vergete Grootpad noord van Sutherland. Die omgewing...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Met ’n onverwagte trein kom Magistraat Imker Goedeman aan op Gebeente, ’n klein dorpie op die Vergete Grootpad noord van Sutherland. Die omgewing is geruk deur ’n opspraakwekkende plaasmoord, maar ’n nog komplekser saak moet ondersoek word: die diefstal van die melkweg. Ons is hier in die buurt van onwaarskynlikhede en eindelik word die ganse regstelsel uitgedaag. Historie, mite, allegorie en magiese realisme word sjarmant verweef in dié meeleurende roman.

  • Format:
  • Pages: pages
  • Publication:
  • Publisher:
  • Edition:1
  • Language:
  • ISBN10:0624094685
  • ISBN13:9780624094685
  • kindle Asin:B0CJG2ZJLJ

About Author

Etienne van Heerden

Etienne van Heerden

3.82 1553 141
View All Books