'n Tyd om te sing

  1. home
  2. Books
  3. 'n Tyd om te sing

'n Tyd om te sing

4.25 16 1
Share:

Tien jaar gelede het hy haar hart verniel. En hier, sonder waarskuwing, stap hy weer in haar lewe in – met daardie ontstellend sexy stoppelbaard...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Tien jaar gelede het hy haar hart verniel. En hier, sonder waarskuwing, stap hy weer in haar lewe in – met daardie ontstellend sexy stoppelbaard ... Destyds was hy Ruan Smit, nou is hy die bekende Christelike sanger Jacques van die groep Storms en Stilte. Sy is egter steeds Amy, dieselfde Amy wie se hart hy destyds gebreek het. Sy kan hom nie toelaat om haar weer te misbruik nie, maar hoe weerstaan sy die aantrekkingskrag tussen hulle? Intussen soek hy huis met die liefdevolle Stella aan sy sy. Maar toe sy nuutste treffer vrygestel word, het dit almal aan die gis: Vir wie het hy dit geskryf en hoekom is dit ’n liefdeslied? Kan Amy haarself toelaat om te glo dit is vir haar? Of stel sy haarself opnuut bloot om weer seer te kry?

  • Format:Kindle Edition
  • Pages:188 pages
  • Publication:
  • Publisher:LAPA
  • Edition:1
  • Language:
  • ISBN10:1779875126
  • ISBN13:9781779875129
  • kindle Asin:B0CW1DWJTV

About Author

Lizelle von Wielligh

Lizelle von Wielligh

4.21 271 33
View All Books