Vlinders en vonke

  1. home
  2. Books
  3. Vlinders en vonke

Vlinders en vonke

4.20 15 1
Share:

Karo is ’n suksesvolle model en verloor haar hart op die man van haar drome. Wanneer hy ’n romantiese bootreis saam met sy beste vriende...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Karo is ’n suksesvolle model en verloor haar hart op die man van haar drome. Wanneer hy ’n romantiese bootreis saam met sy beste vriende voorstel, is sy oortuig hy voer groot planne in die mou. Hulle is egter skaars aan boord of Kabous moet terug vir dringende werksverpligtinge. Sy sit gestrand op die luukse Southern Star saam met sy vriende! Veral Adam, sy bedorwe universiteitsvriend, werk op haar senuwees. Hoe gaan sy die reis saam met hierdie onuitstaanbare vent oorleef?

  • Format:Kindle Edition
  • Pages: pages
  • Publication:
  • Publisher:LAPA
  • Edition:1
  • Language:
  • ISBN10:177987524X
  • ISBN13:9781779875242
  • kindle Asin:B0D3J1KGVP

About Author

El Bester

El Bester

4.00 23 2
View All Books