Mama Mia! Italië

  1. home
  2. Books
  3. Mama Mia! Italië

Mama Mia! Italië

0.00 0 0
Share:

Hierdie klein, amper sakgrootte boekie in hardeband is uitgegee in 2004 toe Monitor en Spektrum onderskeidelik 30 en 10 jaar oud was.“Vir die volle...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Hierdie klein, amper sakgrootte boekie in hardeband is uitgegee in 2004 toe Monitor en Spektrum onderskeidelik 30 en 10 jaar oud was.

“Vir die volle leeftyd van Spektrum en vir 26 van Monitor se 30 bestaansjare is Tossie Lochner (al) deel van hierdie programme.
In ‘n tyd waar radio-joernaliste gereeld daarvan beskuldig word dat hulle net moord en doodslag en sensasionele nuus uitsaai, was Tossie se stories met haar humoristiese en ligter aanslag altyd net wat nodig was om ‘n program op te vrolik. Dis daarom dat ons by Monitor en Spektrum altyd sal sê: 'Viva, Tossie, viva!' "
So praat Foeta Krige in die voorwoord.

  • Format:Hardcover
  • Pages:128 pages
  • Publication:2004
  • Publisher:Lapa
  • Edition:
  • Language:
  • ISBN10:0799333670
  • ISBN13:9780799333671
  • kindle Asin:0799333670

About Author

Tossie Lochner

Tossie Lochner

0.0 0 0
View All Books