Landuit - want jy wil mos

  1. home
  2. Books
  3. Landuit - want jy wil mos

Landuit - want jy wil mos

4.13 22 4
Share:

Min het Zirk van den Berg, toe hy in 1998 met sy gesin na Nieu-Seeland verhuis, geweet wat dit sou verg vir ʼn huis vol Kapenaars om Kiwi’s te...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Min het Zirk van den Berg, toe hy in 1998 met sy gesin na Nieu-Seeland verhuis, geweet wat dit sou verg vir ʼn huis vol Kapenaars om Kiwi’s te word. Hy vind homself werkloos, in ʼn piepklein huisie van karton, in die land van kettingsae en grassnyers. Die son skyn te min en sy vrou snik snags in haar kussing. Tog slaag Zirk uiteindelik daarin om ʼn betekenisvolle bestaan in Auckland vir hom en sy mense te bou.

  • Format:Softcover
  • Pages:240 pages
  • Publication:2025
  • Publisher:Tafelberg
  • Edition:
  • Language:afr
  • ISBN10:0624095142
  • ISBN13:9780624095149
  • kindle Asin:B0FSJ7RW9P

About Author

Zirk van den Berg

Zirk van den Berg

3.90 505 70
View All Books