Slinger-slinger

  1. home
  2. Books
  3. Slinger-slinger

Slinger-slinger

3.44 27 0
Share:

Stephan en Derek is op die swaar pad tussen graad elf en matriek. Hulle gaan soos elke Desember-vakansie see toe — maar vanjaar is alles...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Stephan en Derek is op die swaar pad tussen graad elf en matriek. Hulle gaan soos elke Desember-vakansie see toe — maar vanjaar is alles anders.

Stephan ontmoet vir Lisa. Sy is nice, maar hoe beter hy haar leer ken — op meer as een gebied — hoe duideliker raak dit dat daar iewers groot fout is. Hoekom is sy so bang vir haar pa? En wat presies is Derek se storie met haar?

Stephan se seksuele fantasiee, aangewakker deur die lees van erotiese boeke, blou video's en wilde verbeeldingsvlugte, word werklikheid wanneer hy Lisa ontmoet. Sy weet nie hoe om mans van haar te laat hou anders as om haar liggaam aan te bied nie. Met Stephan voel sy egter vir die eerste keer dat hy ook vir haar as mens omgee.

Slinger-slinger is 'n boek wat kontroversiële sake aanroer sonder omhaal van woorde. Die karakters is nie die oningeligte seuns en dogters van twintig of selfs tien jaar gelede nie — baie hedendaagse tieners sal hulleself hier herken.

  • Format:Paperback
  • Pages: pages
  • Publication:1997
  • Publisher:Tafelberg
  • Edition:First Edition
  • Language:afr
  • ISBN10:0624035409
  • ISBN13:9780624035404
  • kindle Asin:0624035409

About Author

François Bloemhof

François Bloemhof

3.87 1303 168
View All Books