Fanie Word Grootwildjagter

  1. home
  2. Books
  3. Fanie Word Grootwildjagter

Fanie Word Grootwildjagter

4.12 26 0
Share:

Fanie is nou 'n bietjie ouer en sy pa reken dis tyd om hom alleen saam met die Zoeloes op 'n jagtog te stuur. Met 'n splinternuwe jaggeweer oor die...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Fanie is nou 'n bietjie ouer en sy pa reken dis tyd om hom alleen saam met die Zoeloes op 'n jagtog te stuur. Met 'n splinternuwe jaggeweer oor die skouer vertrek Fanie in die rigting van die Swart-Mfoloz. In die ongerepte Bosveld moet Fanie groot besluite neem: 'n Goeie skoot of regte besluit kan die verskil maak tussen lewe en dood. Hartsake kwel hom ook. Met die moontlikheid van oorlog tussen Boer en Brit wat swaar op sy skouers druk, moet hy kies aan wie sy hart gaan behoort: Die Engelse meisie, Jekkie, of Soekie, 'n Boerenooientjie. Soos die weke in die Bosveld verbygaan, ontluik die wispelturige seun in 'n verantwoordelike jong man.

  • Format:Paperback
  • Pages:212 pages
  • Publication:2008
  • Publisher:Protea Boekhuis
  • Edition:
  • Language:afr
  • ISBN10:1869192206
  • ISBN13:9781869192204
  • kindle Asin:1869192206

About Author

P.J. Schoeman

P.J. Schoeman

4.03 147 5
View All Books