Geheime Op Keurboslaan (Keurboslaan, #8)

  1. home
  2. Books
  3. Geheime Op Keurboslaan (Keurboslaan, #8)

Geheime Op Keurboslaan (Keurboslaan, #8)

3.92 16 0
Share:

Berrie Serfontein is in die moeilikheid. In 'n fluistergesprek wat hy toevallig hoor, dreig 'n vreemde besoeker met 'n Amerikaanse aksent om...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Berrie Serfontein is in die moeilikheid. In 'n fluistergesprek wat hy toevallig hoor, dreig 'n vreemde besoeker met 'n Amerikaanse aksent om onbekende geheime uit sy pa se verlede bekend te maak. Berrie besluit om sy pa ten alle koste te beskerm en om op een of ander manier die vreemdeling uit die pad te kry – hóé weet hy nie. Die seuns op Keurboslaan word gedurig gewaarsku om nie naby die grotte in die berg te gaan nie, omdat daar in sommige van die grotte dryfsand is. Berrie hoor egter nie die waarskuwing nie, en besluit om die vreemdeling na die grotte te lok en hom daar gevange te hou totdat hy 'n manier kry om die man te verhoed om met alles op die lappe te kom. Dinge loop egter onverwags lelik verkeerd . . .

  • Format:
  • Pages: pages
  • Publication:
  • Publisher:
  • Edition:
  • Language:
  • ISBN10:0627002595
  • ISBN13:9780627002595
  • kindle Asin:0627002595

About Author

Theunis Krogh

Theunis Krogh

4.07 439 18
View All Books