Halala Afrikaans
Share:
Die biografie van Afrikaans. Op 'n funky en vernuftige manier word die storie vertel van hoe Afrikaans ontstaan het tot by Afrikaans vandag met sy...
Also Available in:
- Amazon
- Audible
- Barnes & Noble
- AbeBooks
- Kobo
More Details
Die biografie van Afrikaans. Op 'n funky en vernuftige manier word die storie vertel van hoe Afrikaans ontstaan het tot by Afrikaans vandag met sy SMS-taal. Die doel van die boek is om oningeligtes oor die taal in te lig, ingeligtes te verbaas en verbyster, en om studente van die taal te boei met die kompleksiteite van die taal. (voorplatteks)
Die ander medewerkers is Andries 'Roof' Bezuidenhout, Gabriël J. Botma, Annette de Wet, Danielle Heyns, Jaco Jacobs, Braam Muller, Anton F. Prinsloo en Nicol Stassen.
- Format:Paperback
- Pages:175 pages
- Publication:2009
- Publisher:Protea Boekhuis
- Edition:First Edition
- Language:afr
- ISBN10:1869192923
- ISBN13:9781869192921
- kindle Asin:1869192923









