Jakkals en Wolf wil Boer

  1. home
  2. Books
  3. Jakkals en Wolf wil Boer

Jakkals en Wolf wil Boer

4.50 4 0
Share:

Jakkals en Wolf beleef hope avonture saam. Hulle vang vis, maak ’n draai in Boer se skaapkraal om ’n paar vet skape te probeer vang, en bou selfs...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Jakkals en Wolf beleef hope avonture saam. Hulle vang vis, maak ’n draai in Boer se skaapkraal om ’n paar vet skape te probeer vang, en bou selfs saam-saam ’n huis. Maar die skelm Jakkals is gedurig besig om vir arme ou Wolf ’n streep te trek of nare poetse op hom te bak.

Geslagte Afrikaanse kinders het grootgeword met die prettige avonture van Jakkals en Wolf. In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke stories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak.

  • Format:Paperback
  • Pages:24 pages
  • Publication:
  • Publisher:LAPA Uitgewers
  • Edition:First Edition
  • Language:afr
  • ISBN10:0799379085
  • ISBN13:9780799379082
  • kindle Asin:0799379085

About Author

Wendy Maartens

Wendy Maartens

4.25 84 27
View All Books