Op die maat van Maya

  1. home
  2. Books
  3. Op die maat van Maya

Op die maat van Maya

4.33 9 2
Share:

Toe Maya en Joe mekaar een aand by ’n kuierplek raakloop waar hulle dieselfde Franco de Jong-liedjie sing, begin haar netjies-beplande lewe...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Toe Maya en Joe mekaar een aand by ’n kuierplek raakloop waar hulle dieselfde Franco de Jong-liedjie sing, begin haar netjies-beplande lewe verander. Te danke aan Joe vergeet sy van haar eks, Mark, en die rampspoedige einde van hulle verhouding. Sy kry die geleentheid om in Joe se band te sing, en nou is sy nie meer so seker dat sy medies wil gaan studeer nie ...
Maar toe sy danksy Joe se band die kans kry om haar musiekheld, Franco de Jong, te ontmoet vind sy iets uit wat haar hele lewe in twyfel roep. Boonop is Mark se ma dodelik siek en sy begin al hoe meer tyd saam met haar eks, wat nog steeds vir haar lief is, spandeer.
Wanneer alles waarin Maya geglo het skielik uitmekaarval, moet sy leer om haar eie wysie te skryf.

  • Format:Paperback
  • Pages:176 pages
  • Publication:2021
  • Publisher:LAPA Uitgewers
  • Edition:
  • Language:afr
  • ISBN10:063960420X
  • ISBN13:9780639604206
  • kindle Asin:B08YQPYY8H

About Author

Nerine Ahlers

Nerine Ahlers

3.82 199 30
View All Books