Per ongeluk Parys

  1. home
  2. Books
  3. Per ongeluk Parys

Per ongeluk Parys

3.88 5 1
Share:

Sergio is hot! Hy is die eerste prys! Soos ’n gratis vliegkaartjie Ysland toe met al jou verblyf betaal! En nou het hy vir Dienkie genooi om...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Sergio is hot! Hy is die eerste prys! Soos ’n gratis vliegkaartjie Ysland toe met al jou verblyf betaal! En nou het hy vir Dienkie genooi om Vrydagaand in Parys saam met hom te gaan rolskaats. Sy weet nie of sy moet gaan nie. Want Sergo is ’n hunk. ’n Franse hunk. En die probleem is eenvoudig: Dienkie hou baie van hom. Eintlik miskien te veel. Hierdie situasie spel vir haar net een woord: Moeilikheid. Veral toe Sergio se Franse vriendin, Veronique, van die uitnodiging hoor. En dit is nog voordat tannie Mon en Dienkie se niggie, Trish, in Parys aankom. Hoekom is twee onbekende mans op Trish se spoor? En hoe gaan hulle van die mans ontslae raak?
Veral as Dienkie vir Sergio ook nog op ’n afstand moet probeer hou?

  • Format:Paperback
  • Pages: pages
  • Publication:2021
  • Publisher:LAPA Publishers (Pty) Ltd
  • Edition:
  • Language:afr
  • ISBN10:1776350308
  • ISBN13:9781776350308
  • kindle Asin:B09J85MWHN

About Author

Nerine Ahlers

Nerine Ahlers

3.82 199 30
View All Books