Vandag is ek 'n windlawaai

  1. home
  2. Books
  3. Vandag is ek 'n windlawaai

Vandag is ek 'n windlawaai

5.00 2 1
Share:

In 1838 het die komponis Robert Schumann ’n klavierwerk van 13 nommers genaamd Kinderszenen (Kindertonele) geskryf, waarvoor hy later aparte titels...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

In 1838 het die komponis Robert Schumann ’n klavierwerk van 13 nommers genaamd Kinderszenen (Kindertonele) geskryf, waarvoor hy later aparte titels gegee het nadat sy vrou, Clara, vir hom gese het dat hy self soms soos ’n kind is. Hierdie musiekstukke is dan ook oor die gebeurlikhede en daaglikse ervaringe van ’n kind en ook sy verhouding met sy ouers. Philip de Vos is deur beide Robert Schumann se musiek en die titels geinspireer om versies van sy eie te maak.

  • Format:Hardcover
  • Pages:36 pages
  • Publication:2018
  • Publisher:Protea Boekhuis
  • Edition:
  • Language:afr
  • ISBN10:1485307643
  • ISBN13:9781485307648
  • kindle Asin:1485307643

About Author

Philip de Vos

Philip de Vos

4.34 101 20
View All Books