Moer

  1. home
  2. Books
  3. Moer

Moer

4.11 28 7
Share:

Dis ’n roman oor die aftakeling wat vrou- en ma-wees op gees en lyf kerf. Daar is ’n ongewone, ontgogelde blik op swangerskap, ontdaan van...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Dis ’n roman oor die aftakeling wat vrou- en ma-wees op gees en lyf kerf. Daar is ’n ongewone, ontgogelde blik op swangerskap, ontdaan van blosende skoonheid, vreedsame afwagting en innige vervulling; eerder gekenmerk deur vrees, angstigheid en ongemak. Die bloedige slagveld van geboorte word ontstellend verwoord en daarna die allesoorheersende liefde vir die babas. Maar ook die onmoontlike gyselaarsituasie van ’n ongelukkige huwelik: “Om ’n ma te wees is onmenslik moeilik as jou gees gevlug het uit jou lyf.” Dis ook die verhaal van die mooi vriendskap tussen ’n ma en stiefma. Kylie en Katrin word mekaar se weemoed.

  • Format:Paperback
  • Pages:200 pages
  • Publication:2022
  • Publisher:Protea Boekhuis
  • Edition:
  • Language:afr
  • ISBN10:1485313287
  • ISBN13:9781485313281
  • kindle Asin:1485313287

About Author

Michèle Meyer

Michèle Meyer

4.14 57 8
View All Books