Mieke 2: Spikkelsterre op Mtwana

  1. home
  2. Books
  3. Mieke 2: Spikkelsterre op Mtwana

Mieke 2: Spikkelsterre op Mtwana

4.27 8 1
Share:

Mieke se pad kruis met Sasha Dyssel, Miss Eco Warrior Limpopo-finalis, wat die skool en Mtwana se gas is. Fen en al die graadsewe-seuns verloor hul...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Mieke se pad kruis met Sasha Dyssel, Miss Eco Warrior Limpopo-finalis, wat die skool en Mtwana se gas is. Fen en al die graadsewe-seuns verloor hul hart op die mooie Sasha. Maar dis Mieke wat die dieper kant van die meisie leer ken, en uitvind waarom sy en Smiley, die outjie wat gedurig 'n nuwe blouoog het, soveel in gemeen het. Die ontkoping is die finaal van Miss Eco Warrior, met afskeid en oorgang vir beide Mieke en Fen wat deur die storie verweef is.

  • Format:Paperback
  • Pages:160 pages
  • Publication:2022
  • Publisher:Tafelberg Publishers Ltd
  • Edition:Eerste Afrikaanse Uitgawe
  • Language:afr
  • ISBN10:0624091139
  • ISBN13:9780624091134
  • kindle Asin:B09WB221RT

About Author

Christien Neser

Christien Neser

4.21 1009 47
View All Books