Die verkeerde vrou (Ami Prinsloo, #2)

  1. home
  2. Books
  3. Die verkeerde vrou (Ami Prinsloo, #2)

Die verkeerde vrou (Ami Prinsloo, #2)

4.28 311 17
Share:

Liela Oloffson het alles wat die meeste mense begeer. Skoonheid, roem, en ’n blink loopbaan as aktrise. Maar dan verdwyn sy een Vrydagnag en die...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Liela Oloffson het alles wat die meeste mense begeer. Skoonheid, roem, en ’n blink loopbaan as aktrise. Maar dan verdwyn sy een Vrydagnag en die polisie moet die media se hulp inroep om haar te vind. Gesoute misdaadjoernalis Ami Prinsloo volg Liela se spoor soos ’n bloedhond van waar sy laas in Johannesburg gesien is, en selfs verder, tot by haar kinderdae. Kruip Liela weg of is sy gekaap? Of dalk ontvoer? En waaroor het sy en haar verloofde so hewig baklei net voor sy verdwyn het?

  • Format:
  • Pages: pages
  • Publication:
  • Publisher:
  • Edition:1
  • Language:
  • ISBN10:0624093220
  • ISBN13:9780624093220
  • kindle Asin:B0BG382QM6

About Author

Irma Venter

Irma Venter

3.96 7280 513
View All Books