Hostis

  1. home
  2. Books
  3. Hostis

Hostis

3.86 7 0
Share:

Tye verander ... Mense nie.Vicenza, 1586Parys, 1664Praag, 1823Wêreldstede wat oënskynlik min ooreenkomste het. Tog is dit hiér waar hulle mekaar...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Tye verander ... Mense nie.

Vicenza, 1586
Parys, 1664
Praag, 1823

Wêreldstede wat oënskynlik min ooreenkomste het. Tog is dit hiér waar hulle mekaar keer op keer raakloop.

Die reëls is eenvoudig: die drie sal elke keer ánders lyk. Net een van hulle sal die ander twee herken. En dié voorsprong sal tot daardie twee se ondergang lei.

Totdat hierdie uitgebreide reis uitloop op 'n verhaal wat vir moderne lesers bekend is, maar bewys dat min dinge ooit is soos jy dit ken.

[Eerste in Afrikaans: Roman met oorspronklike musiek op CD]

  • Format:Hardcover
  • Pages:171 pages
  • Publication:1998
  • Publisher:Queillerie
  • Edition:
  • Language:afr
  • ISBN10:1874901910
  • ISBN13:9781874901914
  • kindle Asin:1874901910

About Author

François Bloemhof

François Bloemhof

3.87 1303 168
View All Books