Vier briewe vir Jan Ellis

  1. home
  2. Books
  3. Vier briewe vir Jan Ellis

Vier briewe vir Jan Ellis

4.24 68 15
Share:

Met Vier briewe vir Jan Ellis debuteer die bekende sanger, Steve Hofmeyr, as prosaskrywer. Die vaardigheid waarmee hy die medium hanteer getuig van...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Met Vier briewe vir Jan Ellis debuteer die bekende sanger, Steve Hofmeyr, as prosaskrywer. Die vaardigheid waarmee hy die medium hanteer getuig van ’n kennis van sy grond, sy land en sy mense. Dit is ’n besonderse werk waarin ’n kragtige storie vertel word. Humor en patos vorm die grondslag vir die hartverskeurende verhaal van ’n onskuldige posbode wat weens ’n sameloop van omstandighede diep in die moeilikheid beland. Die karakters staan magteloos voor kerkleiers, die regstelsel en ’n gemeenskap wat hulpeloses soms in die steek laat. Vier briewe vir Jan Ellis, ’n boek oor ’n doodgewone spreekwoordelike “klein” mannetjie, roer grootse kwessies aan sonder dat ’n “boodskap” aan die leser opgedwing word.

  • Format:Hardcover
  • Pages:111 pages
  • Publication:2010
  • Publisher:Zebra Press
  • Edition:
  • Language:afr
  • ISBN10:177022081X
  • ISBN13:9781770220812
  • kindle Asin:177022081X

About Author

Steve Hofmeyr

Steve Hofmeyr

4.00 476 71
View All Books