André Pretorius is 'n Suid-Afrikaanse skrywer van reisjoernale en -sketse. Hy skryf in sy moedertaal Afrikaans, en gee so aan die gemiddelde Afrikaanse persoon in Suid-Afrika die geleentheid om deur sy besondere veelsydigheid, skryfvernuf, vertelstyl en idiomaties-bekende skryfstyl as't ware die verre wêreld en interessanthede daarvan saam met hom te verken





