Cigars of the Pharaoh (Tintin #4)

  1. home
  2. Books
  3. Cigars of the Pharaoh (Tintin #4)

Cigars of the Pharaoh (Tintin #4)

4.05 14731 403
Share:

Tientalle Egiptoloe het al probeer om die grafkelder van Farao Kih-Oskh te vind en elkeen het in die proses verdwyn. Kuifie en Spokie ontmoet die...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Tientalle Egiptoloe het al probeer om die grafkelder van Farao Kih-Oskh te vind en elkeen het in die proses verdwyn. Kuifie en Spokie ontmoet die misterieuse en eksentrieke Egiptoloog, Doktor Sarkofaag en gou beland hulle self in die soektog. Dit word duidelik dat die grafkelder veel meer as sand en mummies bevat. Hulle volg An leidraad - An simbool op An sigaarbandjie - en Kuifie en Spokie bots met An bende smokkelaars. Die avontuur neem hulle van Arabie na Indie en Kuifie moet alles uithaal om nie in die smokkelaars se web te beland nie.

  • Format:ebook
  • Pages:63 pages
  • Publication:1955
  • Publisher:
  • Edition:
  • Language:eng
  • ISBN10:
  • ISBN13:
  • kindle Asin:B0DTQTFVDD

About Author

Hergé

Hergé

4.03 378559 14099
View All Books